|
Die regte van trustbegunstigdes: ‘n Nuwe
wind wat waai?
Afskrif van 'n artikel deur Dr JP Coetzee, gepubliseer
in De Rebus, Mei 2007
Dit blyk steeds die algemene opvatting in Suid-Afrika te
wees dat trustbegunstigdes van diskresionêre inter vivos trusts,
wat nog nie enige voordele in hulle guns aanvaar het nie, regteloos is
... |
|
 |